Testimonials

Look at what clients say…

I had the best experience with Carike Nel Designs. I was a somewhat indecisive bride, and wasn’t sure exactly what I wanted. She guided me through the whole process, with advice on materials that will work and what she can do to make me feel more comfortable. She stayed patient through all my indecisiveness, tried everything I wanted, sent frequent updates and gave constant inputs. I truly felt super beautiful and comfortable the whole day and night. I was even jealous of my brides maid’s dresses! I am only sad that I will never be able to wear my wedding dress again, but I will always cherish the way I felt in it. Well done Carike Nel. Carene

Client: Wedding & Bridesmaid Dresses

Carike se rokke, hart en pesoonlikheid reflekteer dieselfde prentjie in die spieel. Dit versinnebeeld uniekheid, individualisme en passie. Dit so lekker om met n “PURE HART” besigheid te doen, midde in n verwronge wereld. NEE dit is n VOORREG! Ek is versekere haar grootste “FAN” en glo onwrikbaar dat die die mooiste toekoms wag. Ek het nog nooit so baie komplimente gekry met die dra van MY eerste UNSTOPPABLE rokkie. Geen mens weet hoe sy dit doen MAAR SY KAN!!! So lief vir haar!!! Arette Burger

Creator: Buster & Bella

Carike Nel is ‘n kreatiewe MEESTER!! Het al by ‘n paar geleenthede die voorreg gehad om haar skeppings te dra. Wat haar so uniek maak is dat sy LUISTER wat jy wil hê….en dan jou wildste drome oortref. Sy neem jou visie, jou liggaam en jou persoonlikheid in ag en vorm dan iets besonders daaruit. As jy dit aan het kan voel jy nie net mooi nie….jy voel ook die liefde en passie wat sy in al haar werk insit. Sy is ‘n ongelooflike talent wat al klaar diep spore in haar veld trap. Elizma Theron

Artist

Wow wow wow is regtig die eerste gedagte wat op kom. Verlede jaar verloof geraak en opsoek na iemand wat so gou moontlik vir my, my droom trourok te maak. Het Carike se nommer gekry en als was dadelik gereël. Het haar ontmoet en ek het sommer dadelik geweet dat sy my ongelooflik mooi en spesiaal gaan laat voel. Haar unieke en pragtige persoonlikheid het my so gemaklik laat voel en haar initiatief is iets besonders. Sy’t dadelik geweet presies wat ek wou gehad het. Dankie Carike vir al jou harde werk. Jou amazing passie gaan uitstraal die dag van my troue en eks so dankbaar vir jou tyd, liefde en omgee! Sy’s my dressmaker!! Sy’s een uit n miljoen!!! Jean-Marie

Client: Wedding Dress

Carike has an amazing talent and passion for creating beautiful custom made dresses. She supports you through the entire dress making process with so much patience and understanding. You wont find someone more talented and dedicated to help you create your dream dress. Simon

Client: Wedding Dress

Jy’s MOS FANTASTIES!!! Corné van Rooyen

Director: Susters (Movie)

From edgy and ‘out there’ to elegant and alluring looks. This girl knows how to make you look and feel like a million dollars! A truly creative and talented artist. Elsje Slabbert

Actress: Villa Rosa & Getroud met Rugby

Daar is regtig min wat mens n diens kry wat waarlik jou belange in ag neem, waar jou idee gemotiveer word deur die inspirasie van n ongelooflike talent, en waar elke oomblik daarvan n goeie tyd is. Carike Nel vervul elkeen van daardie aspekte en meer. Van bridesmaids rokkies, maternity drag tot dooprokkie, elke produk was heeltemal anders en elkeen perfek in sy manier. Debbie

Client: Bridesmaid Dress

Unable to display Facebook posts.
Show error

Error: Error validating application. Application has been deleted.
Type: OAuthException
Code: 190
Please refer to our Error Message Reference.